GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Suidkus Vakansies

Suidkus Vakansies
Shelly Beach - Self Catering

Kwazulu Natal se Suidkus is verseker n verkose vakansie bestemming vir Suid Afrika se lokale toerisme mark. Ons gerieflike klimaat (selfs in die winter), onbesoedelde strande en verskeidenheid van beskikbare aktiwiteite dra alles by om die Suidkus 'n top toeriste bestemming te maak.

Suidkus Self sorg offer gehalte self sorg akkommodasie tussen Uvongo en St Michaels. Ons akkommodasie is sentraal geleë, wat dit maklik maak om by enige aantreklikheid op die Laer Suidkus tussen Port Edward en Hibberdene uit te kom.

 

In Opsomming 
  • Oribi Gorge
  • Onbesoedelde Strande
  • Umtamvuna Natuur Reservaat
  • Lake Eland Wild Reservaat
  • Pure Venom Reptiel Park
  • Riverbend Krokodil Plaas
  • Wild Coast Casino
  • Inkopie Sentrums
  • Skuba Dyk
  • Diepsee Visvang
  • Skoenlapper Plaas
  • Koffie Landgoed (Beaver Creek)
  • Voet Slaan Roetes
  • Kuns Galerye
  • Walvis Uitkyk
Pryse

Neem hierdie geleentheid om u vakansie nou te bespreek. Kontak ons gerus vir meer inligting, pryse ens.

SEND A BOOKING ENQUIRY