GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Manaba Beach 23

Manaba Beach 23
Margate - Self Catering

Pragtige ruim 3 Slaapkamer, 2 Badkamer tuin woonstel te huur vir vakansie verblyf in Margate, KZN, Suid Kus.
 
Die woonstel is ten volle togerus en is 500m vanaf Blouvlag Lucien Strand. Ons het ongelukkig nie 'n see uitsig nie.
 
Lieka en Lente, ons twee liefling honde kan nie wag om julle te ontmoed nie.
 
In Opsomming
  • Braai Fasiliteit
  • Dak Waaiers
  • DSTV (Bring Smart Kaart en Dekodeerder
  • 500m Vanaf Strand
Tariewe
Vanaf R290.00 per nag, gesin van 4
Minimum Verblyf 5 Nagte buite siesoen
 
Geen bespreeking word bevestig voordat deposito ontvang word nie.
 
Vir Bespreekings en pryse skakel ons gerus
 
Lynette en Koos!


Facilities

  • 2 BATHROOMS
  • 3 BEDROOMS
  • BRAAI FACILITY
  • CARPORT
  • CEILING FANS
  • DSTV
  • DSTV (BRING DECODER)
  • ELECTRIC GATE
  • FIREPLACE
  • FREEZER
  • FULLY EQUIPPED KITCHEN
  • ROOM SAFE
  • SECURE PARKING
  • SECURE PROPERTY
  • SHADED PARKING
  • SLEEPS 8
  • TV
  • WALLED OR FENCED PROPERTY

SEND A BOOKING ENQUIRY