Dagbreek Akkommodasie
Margate - Self Catering
DAGBREEK AKKOMMODASIE
Vanaf R280 per nag buite seisoen vir 2 persone. Dagbreek bestaan uit 2 eenhede op dieselfde perseel wat gelee is op die grens van Manaba en Margate. Hierdie is ‘n 2 slaapkamer eenheid waar tot 6 persone kan oornag .
Linne word verskaf. DSTV skottel geinstalleer , bring eie dekodeerder – nie explora. Linne word verskaf. Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering onder dak. Patio met eie braai geriewe. Nood water voorsiening. Geen troeteldiere.
Plekke om te besoek in die area: Oribi Gorge, Lake Eland, Krokodil plaas, Wild coast kasino en water park, Beaver creek koffie plaas, visvang vanaf Margate Pier en so meer.
In Summary
- 2 Bedrooms, 1 Bathroom
- Sleeps up to 6 People
- Fully Equipped Kitchen
- Braai Facility
- Walled or Fenced Property
- Alarm system
- DSTV Connection (Bring your Decoder)
Rates
Starting from R280.00 per night out of season.
Facilities